VEREENIGING – Die Laerskool Vryheidsmonument in Vereeniging is baie trots op Kayleigh Jansen van Vuren, Jazelle van Zyl en Rochelle Wallace is gekies vir 0die Vaaldriehoek atletiek span wat eerskomende Vrydag in Potchefstroom aan klub SA’s gaan deelneem.
AVT het die afgelope twee maande met sy onderskeie klubbyeenkomste vir die SA’s geslyp en daar word groot verwagtinge vir die span gekoester.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
