'n Speler van Fezile Dabi stuur 'n aflewering grens toe. Foto: Ettienne van Rensburg
SASOLBURG – Die SA Platteland Uitnodigingstoernooi vir o19-spanne het vandeesweek afgeskop en Vaalweekblad se kameras was daar om die aksie vas te vang. Die toernooi word op die HTS Sasolburg en HS Sasolburg se velde beslis.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za