
VANDERBIJLPARK – Atletiek Vaaldriehoek (AVT) se sending na die ASA Sub Jeug Kampioenskap wat van 5 tot 6 Desember in Potchestroom op die Puk McArthur Stadion plaasgevind het, was ‘n sukses.
Die atlete het onlangs hulle uitrustings ontvang om die provinsie in styl te verteenwoordig. Die atlete het die afgelope twee maande tydens AVT se klubbyeenkomste bloed gesweet om hul plekke in die span te bespreek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
