VANDERBIJLPARK – Die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) se amptelike sporttuiste die Isak Steyl-stadion se netbalbane gaan op 15, 19 en 21 Januarie in rep en roer wees wanneer die Warriors hul ringbalproewe hou.
Die proewe skop op 15 Januarie om 18:00 af.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
