NewsSport

Vaaldriehoek Marathon om die draai

Inskrywings reeds oop

VEREENIGING – Top Runners Atletiekklub bied op 26 April op die Dick Fourie-stadion die tweede Vaaldriehoek Marathon aan.

Die marathon oor 42.2km is ‘n kwalifiserende wedloop vir die Comrades Marathon. Die 42.2km en 21.1km begin onderskeidelik om 06:30 en 06:45.

Aanlynregistrasie is reeds oop. Besoek gerus www.entryninja.com of www.vaaltrainglemarathon.co.za om te registreer.

Die koste vir die 42.2km en 21.1km beloop R350 en R250. Daar is ook 10km en 5km-wedlope om vir elke fiksheidsvlak te voorsien. Vir meer inligting kontak Hessie Tromp op  083 686 7705. Inskrywings sluit op 20 April.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button