VANDERBIJPARK – Suid-Afrika en die Vaaldriehoek hou styf duim vas vir Anele Matsoso wat eerskomende Saterdag aan die Wêreld Landloop Kampioenskap in Amerika gaan deelneem.
Die jong belowende atleet sal in die junior 8km-wedloop in aksie wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
