News

Rippies rou oor geliefde oud-onderwyser

Hy was meer as ’n onderwyser – ’n pa-figuur wat Rippies se harte raakgesien het.

MEYERTON – Die skoolgemeenskap van Laerskool Republiek treur oor die afsterwe van geliefde oud-onderwyser mnr. Coen Goosen, ’n man wat vir baie leerders ’n pa-figuur was.

Hy sal onthou word vir sy uitbundige lag, sy storievertelling in die klas en die legendariese “tannie Hessie”-spookstories. As rolmodel het hy waardes van respek, liefde en selfvertroue uitgeleef en diep spore in leerders én kollegas se harte gelaat.

“Rothdene se grootste boom het geval,” lui die huldeblyk.

Volgens ’n pos op die Laerskool Republiek Facebook-blad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button