DENEYSVILLE – Danksy swaar reënval in die Vaaldam se opvangsgebied is die dam weer vol.
Op 24 Maart het die damvlakke 101.64% bereik, met ‘n aansienlike invloei van 237 m³/s en uitvloei van 113.8 m³/s.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
