News

Nuwe vloot om Midvaal-dienslewering verder te versterk

Die nuwe voertuie is aangekoop om betroubare, doeltreffende en flink diens aan Midvaal-inwoners te voorsien.

MEYERTON – Die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit bou voort op uitnemende dienslewering en het onlangs ’n bykomende 20 bakkies aangekoop wat onder die water-, riool- en suiweringsafdelings versprei sal word om operasionele doeltreffendheid te verbeter.

Hierbenewens het hulle ook ’n laaigraaf (TLB) aangekoop wat aan die waterafdeling toegewys sal word om kapasiteit op grondvlak verder te versterk.

Dié munisipaliteit is beslis ‘n voorbeeld van hoe munisipaliteite bestuur moet word.

20 nuwe bakkies is verlede week deur die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit aangekoop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button