Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 270.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die treffende foto van ‘n arend geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this striking photo of terraces of ancient stone rising like a dream from a sea of soft mist.
Deon Cloete van Parys het die pragtige natuurfoto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi wolke vasgevang.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Frans van Kradenburg van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Beetge is ‘n nuweling op die groep, maar gevorderde fotograaf. Sy het die pragtige foto in Hunter Valley, Australië, geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, deel die week haar eerste foto op die groep.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lea van der Berg is nog ‘n nuweling wat die week haar eerste foto deel.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die skattige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Madelein Marais van George het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi sonsondergang foto geneem.
Micayla van Niekerk het die mooi foto van ‘n “longhorn” in, Montana, in die VSA geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto van ‘n orb-spinnekop geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Nonna-Mari Riese van Vereeniging het die pragtige sonsondergang foto in Oranjeville geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Rene Janse van Vuuren van Walkerville het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto van ‘n by in vlug geneem.
Ria van der Lith van Polokwanehet die pragtige natuurfoto geneem.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die pragtige foto op Muizenbergstrand geneem.
Sarie Engelbrecht van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die interessante foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tertia Theron of the Bluff in Durban captured this image of Maureen, built in 1912 and operated by volunteers of the Umgeni Steam Railway.
Thelmal Nel van Kriaafonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die mooi foto geneem. Dit is sy eeste plasing op die groep.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die sprokiesmooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Alet Combrinck het die mooi foto in Mosambiek geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die mooi foto geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christell Fouché Drie Riviere, Vereeniging het die moo foto by Vaaldam geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful scene of the golden canopy of Autumn leaves in Elgin, Western Cape.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die pragtige foto van ‘n troupant geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die treffende foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za