News

Vandag in die geskiedenis: Suid-Afrika se eerste vrye en regverdige verkiesing

SA vier vandag Vryheidsdag.

Op hierdie dag (27 April) in 1994 het miljoene Suid-Afrikaners vir die eerste keer in die land se eerste vrye en regverdige gestem, ongeag hul ras.

Dit het die einde van apartheid en die begin van ’n nuwe demokratiese bestel ingelui.

Vryhdeidsdag is ’n openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April gevier word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button