Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 271.
Barney Fourie van Naboomspruit het die kunstige stillewe foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die treffende sonsondergang foto in Vanderbijlpark geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning image of the Sulaiman in Kalk Bay Harbour.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die mooi monochroom foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Dries van Zyl, ‘n nuweling op die groep het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elma Willemse, nog ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi wolke vasgevang.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die pragtige foto van ‘n aasvoel in vlug geneem.
Frans van Kradenburg van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige stillewe foto geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo – “The circus is in town”.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Jolanda de Wet van Kaapstad het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Beetge van Narooma, NSW Australië, het die treffende foto in Hunter Valley, Australië, geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die mooi foto van ‘n reier in vlug geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lea van der Berg het die pragtige foto op Bloubergstrand geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Micayla van Niekerk het die mooi foto van ‘n “longhorn” in, Montana, in die VSA geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto van uielande geneem.
Apies het soms ook stres! Priscilla Prinsloo van Springs het die oulike foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto van ‘n troupant in vlug geneem.
Ria van der Lith van Polokwanehet die pragtige natuurfoto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging, ‘n nuweling op die fotogroep, het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tanya Bothma van Duncanville, Vereeniging, het haar eerste foto op die groep gedeel.
Tertia Theron of the Bluff in Durban captured this beautiful monochrome image.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die mooi oomblik vasgevang.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die prgtige foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige monochroom foto geneem.
Alet Combrinck, ‘n nuweling op die fotogroep, het die mooi foto in Mosambiek geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Annemarie Linde van Hartbeespoort het die interessante foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful scene of the golden canopy of Autumn leaves in Elgin, Western Cape.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwanehet die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za