Local newsNews
Bromvoëls… is hul die kla kouse van die voëlwêreld?
By die Vaal Voëlklub gebeur daar altyd iets, van voëlkyk uitstappies tot by interessante praatjies deur voëlkenners.
VANDERBIJLPARK – Wil jy meer weet van Bromvoëls? Nou is jou kans. Maandag gaan Cassie Carstens van Birdlife SA by die Vaal Voëlklub gesels oor Bromvoëls (Southern Ground Hornbills).
Die vergadering begin 11 Mei om 19:00 in die Palms Aftreeoord se saal. Gaste is welkom en toegang is gratis.

Die Vaal Voëlklub het Saterdag 2026 ‘n voëlkyk uitstappie gehad in die Deneysville omgewing en meer as 102 voëlspesies waargeneem. Elize Roux het dit georganiseer en Sandy Neveling van Deneysville het dit gelei.
Indien jy belangstel om die volgende uitstappie by te woon en meer te leer van voëls kontak Rina de Klerk (082 626 6990) vir meer inligting.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
