News

Kyk waarop het fotograwe gefokus

Nie alles in ’n foto is ewe belangrik nie. Deur een punt skerp te hê en die res dalk effens sagter, lei jy die fokus na die belangrikste deel van die foto. (Landskappe vereis egter dat alles skerp is).

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 272.

Trevor Rose van Bedfordview het die treffende foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die kunstige silhouette foto geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die kunstige foto geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die oulike foto geneem.
Armand du Preez van Potchefstroom, ‘n nuweling op die groep, het die besondere foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige natuurfoto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die lyne in die hemelruim pragtig vasgevang.
Christelle Herbst van Mosselbaai, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto op die Aalwynplaas geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni is een van die nuwe lede op die groep en het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning image of lights and above the Sea Point promenade.
Cynthia Malan van Sasolburg het die interessante foto in Parys geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die pragtige monochroom foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die kunstige foto geneem.
Diane Smith van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die treffende foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van Elsje’s Choice on Photos) van Vanderbijlpark het die kunstige argitektuur foto in Dubai geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi makro foto geneem.
Frans van Kradenburg van Vanderbijlpark het die pragtige fot van ‘n reier met sy vangs geneem.
Gerhard Viljoen van Benoni het die kunstige foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige straatfotografie foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die treffende kleure en lyn lyne netjies vasgevang.
Henry Robert van Melkbosstrand het die kunstige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi minimalisme foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful street photography image at Sea Point.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Beetge van Narooma, NSW Australië, het die treffende foto in ‘n sonneblomveld geneem.
Jürgen Gläfke van Windhoek se eerste foto op die groep is treffend.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die besondere foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lanie de la Rey van Kaapstad het die treffende foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die toneel kunstig vasgevang.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die poskaart-mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die besondere foto van Mia die Pekinees geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Margaret van Rooyen het die kunstige natuurfoto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die treffende foto geneem.
Marita Henning het die mooi natuurfoto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Micayla van Niekerk het die mooi foto in, Montana, in die VSA geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die skilderagtige foto in Somerset Wes geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging, ‘n nuweling op die fotogroep, het die mooi foto geneem.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die treffende monochroom foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tertia Theron of the Bluff in Durban captured this beautiful photo.
Tanya Bothma van Duncanville, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi monochroom foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo as the night sky spun a timeless tale.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button