News

Treffers in aardse kleure

Tydloos en strelend! Hierdie week deel die Elsje's Choice on Photos-groep 'n pragtige fotoversameling in aardse kleure.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 273.

Maggle Webser van Centurion het die treffende foto van ‘n gaboon viper en ‘n vlieg geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi natuurfoto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die pragtige foto in Plettenbergbaai geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Noah’s Art van Parys het die pragtige foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Rene Janse van Rensburg van Walkerville het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige foto geneem.
Riaan Westraad van Port Elizabeth, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging, ‘n nuweling op die fotogroep, het die mooi foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die treffende foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Arno Henning van Potchefstroom het sy eerste foto op die groep gedeel.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carien Laubscher van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi foto geneem.
Christelle Herbst van Mosselbaai het die mooi foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning image of a skeletal bridge of weathered wood reaching into the stillness of the Berg River.
Corné Bierman het die oulike foto by die Woodrock Cat Cafe geneem.
Danette van Zyl van Parys (in die Vrystaat), ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto in Strasbourg Frankryk geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die pragtige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi makro foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van Elsje’s Choice on Photos) van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Frans van Kradenburg van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerhard Viljoen van Benoni het die pragtige foto van ‘n luiperd geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die mooi natuurfoto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand het die mooi sonsondergang foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Joey van der Walt van Klerksdorp, het haar eerste foto op die groep gedeel.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jürgen Gläfke van Windhoek het die kunstige foto geneem.
Karen Beetge van Narooma, NSW Australië, het die mooi foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die besondere foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo in the Hantam Karoo.
Deon Cloete van Parys het die mooi sonsondergang foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button