Die Hoekies se o19 skaakspan spog met 'n eerste plek by die Sedibeng HS Skaakliga.
VANDERBIJLPARK – Die HS Driehoek se skaakspannme het Saterdag by die Sedibeng HS skaakliga amok gemaak deur goud in die o19 -en o.17-afdeling te verwerf.
Die Hoekies se o15’s het met ‘n bronsmedalje weggestap om die sending op ‘n hoogtepunt af te sluit.
Die Hoekies se o17-skaakspan spog met ‘n eerste plek in die Sedibeng HS Skaakliga wat Saterdag plaasgevind het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za