News
VBC stuur projek van stapel om Emfuleni se verkeersligte te herstel
Emfuleni se verkeersligte sal danksy die VBC opgeknap word.
VEREENIGING – Die Vaal Business Cooperation (VBC) het ’n projek van stapel gestuur om foutiewe verkeersligte in die Emfuleni-gebied te herstel.
Die VBC doen ’n beroep op inwoners om enige probleme aan te meld.
Foutiewe verkeersligte kan via WhatsApp aan Sibongile by 084 404 3341 aangemeld word, met volledige besonderhede van die fout.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
