News

Gefokus op puik fotografie

Wildfotografie is een van die mees veeleisende, maar lonendste fotografiese dissiplines. Dit vereis tegniese kundigheid, geduld en 'n begrip van dieregedrag.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 276.

Denise Zeeman van Worcester het die treffende foto geneem.
Danette van Zyl van Parys het die pragtige foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van Elsje’s Choice on Photos) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Emmie Oosthuizen van Bellville, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vereeniging het die besondere foto in die Bosveld geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die pragtige foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die pragtige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Gerda Fouché van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gerhard Viljoen van Benoni het die pragtige foto van ‘n dreigende storm in The Hunter Valley, Australia geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto in Pilansberg geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Janice Storm van Middelburg het die mooi foto geneem.
Jeanette Bester van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die mooi foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer het die mooi foto geneem.
Lanie Badenhorst van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto by die Pretoria Dieretuin geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Linda Saayman het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi geneem.
Magda Vorster van Vereeniging, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die kunstige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi natuurfoto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die besondere foto geneem.
Monique Coetzer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Muriel Minnie van Frankfort het die mooi foto geneem.
Nicola Telle het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Susan Schlebusch van Queenstown, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die pragtige foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die mooi foto geneem.
Camilla Jacobs van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die besondere foto geneem.
Carry Grobler van Centurion het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christell Fouche van Vereeniging het die mooi sonsondergang foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christine van Zyl van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this unique photo of a SA Navy Maritime Reaction Squadron member during a routine harbour patrol.
Danette van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, NSW Australië, het die mooi foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die besondere foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning image of golden light spilling over Kogel Bay.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button