Local newsNews

Groot gedeelte van Vanderbijlpark sonder krag

Assessering van die probleem by Frikkie Meyer-substasie het begin.

Opdatering: Om 11:56 is berig ontvang dat die master relay probleem opgelos is, maar daar is nog probleme gevind. Eskom tegnici stel ondersoek in.

VANDERBIJLPARK – SW1 – 5, Sylvia Vale, die Vaal Mall, Flora Gardens en die S-areas is sedert die naweek in die duister.

Daar het eers gerugte van kabeldiefstal die rondte gedoen, maar nou blyk dit dat die fout by die master relay van die Frikkie Meyer-substasie lê. Eskom se hulp is ingeroep om te help.

Volgens rdl. Gerda Senekal van die VF Plus is tegnici tans by die substasie om assessering te doen. Op die stadium kan daar nog nie gesê word wanneer die krag weer sal aan wees nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button