VANDERBIJLPARK – Laerskool D.F Malherbe se Mieke Kruger het die afgelope naweek aan die derde rondte van die SANESA Equestrian gimkana deelgeneem.
Op die rug van Vintage was die duo onstuitbaar. Mieke het twee eerste plekke behaal.
Sy is baie lief vir perde en ry al vandat sy ses jaar oud was. Sy is tans in Graad 6.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
