VEREENIGING – Kayleigh Jansen van Vuuren van die Laerskool Vryheidsmonument is gekies vir die Atletiek Vaaldriehoekspan.
Sy gaan aan die 1 Myl Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelneem wat 27 Junie in Gqeberha (Port Elizabeth) plaasvind.
LS Vryheidsmonument het haar op hul Facebookblad geluk gewens.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
