News

Transvalia debatspan wys hul kan

Die junior debatspan van die HS Transvalia weet hoe om 'n honde uit 'n bos te praat.

Die Hoërskool Transvalia het hul junior debatspan gelukgewens met hul besondere prestasie. Hulle het hul plek onder die Top 10 spanne in Gauteng verseker tydens die ATKV Debat-kompetisie.

Milan Brisley, Deanè Lubbe en Iane Louw het Hoërskool Transvalia met trots verteenwoordig en ‘n uitstekende prestasie gelewer deur as een van die top juniorspanne in die provinsie te eindig.

Die skool het op hul Facebookblad gesê: “Ons is ongelooflik trots op julle en die wyse waarop julle VALIA se naam hoog gehou het.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button