News

Magiese aantrekkingskrag van monochroom foto’s

Monochroom (swart-en-wit) foto's het 'n unieke, amper magiese aantrekkingskrag - verskeie fotograwe het die week monochroom foto's gedeel.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).

Vereistes

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die is fotoversameling 277.

Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die kunstige foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kleurryke foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lezy de Meyer van die Vaal het die mooi foto geneem.
Lanie Badenhorst van Port Elizabeth het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Leila Swart van Rayton het die mooi foto geneem.
Linda Saayman het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die oulike foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die pragtige natuurfoto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Coetzer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Muriel Minnie van Frankfort het die mooi foto geneem.
Nicola Telle het die mooi foto geneem.
Noah’s Art van Parys het die pragtige foto vroegoggend geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwane het die pragtige foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die besondere foto geneem.
Riana Knouwds van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi oomblik vasgevang.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Susan Schlebusch van Queenstown het die mooi foto geneem.
Tanya Bothma van Duncanville, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Thelma Nel van Kriaafonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die pragtige foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Valri Nel van Stellenbosch, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt het die kunstige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
AC Photography het die mooi foto geneem.
Addicted2Africa captured the lovely photo of a Livingstone’s Turaco in the forests at St. Lucia, KZN.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Andrew Mayes, a new member of the group, captured this lovely photo of a black-headed heron at Cedar Lakes.
Andrew Visagie van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die treffende foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Chané van Breda van Rustenburg het die mooi foto geneem.
Charlene du Preez, ‘n nuwling op die groep, het die mooi foto van ‘n Daisy geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo.
Cynthia Malan van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Danette van Zyl van Parys het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die pragtige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Elma Willemse van Melbourne, Australia, het die mooi foto geneem.
Elna Geringer, ‘n nuweling op die groep, het die mooi weerkaatsing foto geneem.
Elsa Jacobs (Hoop Fotografie) is nog ‘n nuweling op die groep.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Emmie Oosthuizen van Bellville het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen van Pietersburg het die kunstige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hein Hager van die Oos-Kaap het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die pragtige foto geneem.
Henry Robert van Melkbosstrand het die kunstige foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornië in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jacques Nel, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto van ‘n wildehond geneem.
Jana Mynhardt van Riebeek-Wes in die Wes-Kaap, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Janice Storm van Middelburg het die mooi foto geneem.
Jeff Lomey of Cape Town captured this beautiful photo.
JJ Jaco van Niekerk van Vanderbijlpark, ‘n nuwling op die groep, het die oulike foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Johan Kok van Lindequesdrift het die mooi foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die mooi stillewe foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die kunstige foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning photo of a skeletal pier reaching into a silent, silver infinity.
Eugene Heiberg van Pietersburg het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button