Local newsNews
Video: Voertuig ry kragboks in V’niging plat
Ongeluk veroorsaak kragonderbreking in sentrale sakekern.
VEREENIGING – ‘n Groot gedeelte van Vereeniging se sakekern sit sonder krag nadat ‘n voertuig vanoggend in Rhodeslaan teen ‘n kragboks vasgery het.
Dit is nog onduidelik waarom die voertuig die pad byster geraak het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
