News
Kans om Vanderbijlpark-begraafplaas te besoek
"Kom besoek u geliefdes se grafte met groter gemoedsrus. Ons sien uit daarna om u daar te verwelkom," nooi AfriForum.
AfriForum Vanderbijlpark gaan hierdie Sondag (28 Junie) weer vir inwoners die geleentheid skep om geliefdes se grafe onder veilige omstandighede te besoek.
Die begraafplaaspatrollie sal van 11:00 tot 14:00 duur.
Inwoners word genooi om van hierdie diens gebruik te maak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
