VANDERBIJLPARK – Kayla Heyns, ‘n Graad 8-leerling aan die Hoërskool Driehoek het die afgelope naweek die Sedibeng A-span met trots tydens die SANESA Gauteng-finaal verteenwoordig.
Sy en haar perd Twilight Sparkle het ‘n uitstekende 10de plek uit 34 ruiters in die 60 cm-skouspring-afdeling behaal.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
