News

Hartroerende totsiens vir pastoor Zet

Hy het soveel mense se lewens aangeraak.

VAALPARK – Die motorfietsgemeenskap en die Vaaldriehoek het gisteroggend vir pastoor Zet met die mooiste gebaar gegroet. Stringe motorfietse het vanaf AVBOB in Vanderbijlpark na die NG Kerk in Vaalpark per stoet op die R57 gery.

Honderde mense het die geliefde pastoor se lewensvieringdiens bygewoon om hul laaste eer aan hom en sy familie te betoon. Pastoor Zet Oosthuizen het op 8 Oktober saam met drie leerlinge van die JCS Independent School sy lewe in ’n tragiese ongeluk op die R57/R59-kruising verloor.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button