News
Valia se laaste tuiswedstryd van seisoen
Die eerste wedstryde van die dag begin om 08:00 en die hoofwedstryd, die eerstespanne, skop om 12:40 af.
VANDERBIJLPARK – Valia het in sy laaste wedstryd voor die skoolvakansie met 21-18 afgereken met die Rooibulle van HTS Middelburg.
Saterdag 25 Julie kom Valia in sy laaste amptelike Virseker Noordvaal-tuiswedstryd van die seisoen teen Hoërskool Montana te staan.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
