News
Vandag in die geskiedenis: Ford verkoop sy eerste motor
Dit was die begin van 'n wêreldbekende handelsnaam.
Die Ford Motor Company het op 23 Julie 1903 sy eerste motor aan ‘n klant afgelewer, slegs ‘n maand nadat die maatskappy deur Henry Ford gestig is.
Die voertuig, ‘n Model A, was die begin van een van die wêreld se bekendste motorvervaardigers en het die weg gebaan vir massaproduksie wat die motorbedryf vir altyd sou verander.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!