Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.
Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.
Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees.
Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 282.
Thea Hendrikse from Cape Town captured this beautiful photo.
Thelma Nel van Kraaifonein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Tinus Coetzer van Vanderbijlpark het die treffende makro foto geneem.
Trevor Rose van Bedfordview het die pragtige foto geneem.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Adri Hohls van Jeffriesbaai het die pragtige foto geneem.
Alecia Stoltz van Stilbaai in die Wes-Kaap, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Benjamin Pearce van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Carry Grobler van Centurion het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantelle Enslin, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto van die hemelruim geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christo Weir (Aweh Photography) van Northmead, Benoni het die kunstige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of the iron bones of the SS Kakapo.
Danette van Zyl van Parys (Vrystaat) het die mooi foto geneem.
Demi Chamberlain van Wellington het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die treffende foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Dries Beetge van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elma Willemse van Australie het die mooi foto geneem.
Elna Geringer het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Erika Sanders van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Etienne Uys van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Eugene Viljoen van Pietersburg het die mooi foto geneem.
Frikkie Muller van Vanderbijlpark het die pragtige foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die pragtige foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Henry van der Westhuizen van Melkbosstrand het die mooi foto geneem.
Isabel Loock van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Johan Kok het die mooi foto in Hibberdene geneem.
John Canoga of Nairobi, Kenya, captured this lovely photo.
Jolande Schneider van Bettiesbaai, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die pragtige foto geneem.
Karen Mey van Fourways, Johannesburg, het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Keukenhof, Nederland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kevin Walker van Pretoria die pragtige makro foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer van die Vaal het die interessante foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Maggle Webser van Centurion het die pragtige foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Mandy Botha van Centurion het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Marita Henning het die mooi foto geneem.
Mark Louwies, skoolhoof van HS Goudveld in Welkom, het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maryna Nell van Pretoria het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige natuurfoto geneem.
Monica van der Merwe, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Nico Holtzkamp van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Riaan Wessie Westraad van Port Elizabeth het die treffende foto geneem.
Ria van der Lith van Polokwanehet die pragtige foto geneem.
Ronel Duvenhage van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Ronelle du Plessis van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Suwardy Alam from Indonesia, a newcomer to the group, captured this outstanding photo.
Trix Hand van Newcastle het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Benjamin Pearce van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of two African penguins standing atop the rugged shoreline of Seaforth Beach.
Danette van Zyl van Parys (Vrystaat) het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die treffende foto van die Canolavelde in die Overberge geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi monochroom foto geneem.
Eugene Heiberg van Polokwane het die mooi foto geneem.
Hennie Kok van Pretoria het die mooi foto geneem.
Karen Beetge van Hunters Valley, Australië, het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za