Local newsNews
Lumies krieketspelers gaan groot
Twee leerders van Primêre Skool Lumiére is 'n stappie nader om hul krieketdrome te bereik.
VAALPARK – Twee van Primêre Skool Lumiêre se krieketspelers is gekies om Fezile Dabi Krieketspanne te verteenwoordig. Hanru Carlson is in die o.11B groep en Ntando Radebe in die o13-span.
Die skool het die duo met die puik prestasie gelukgewens.
Op die skool se Facebookblad het hul ʼn spesiale boodskap vir die twee spelers geplaas: “Your hard work, dedication and passion for the game have paid off. We know you will represent Lumies and Fezile Dabi with pride.
“Baie geluk, boys! We wish you all the best for the season. Play hard, enjoy every moment, and make us proud!”
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
