VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark het sy leerlingraad vir 2026 bekendgemaak. Volgens die skool is die nuwe groep leerders gekies op grond van hul karakter, verantwoordelikheid en leierskapsvermoëns en sal die skool die komende jaar met trots dien.
Die 2026-leerlingraad bestaan uit: Hanru Bouwer, Sharmone Wagener, Franna van der Westhuizen, Steffi Botha, Tshiamo Mahlangu, Megan Roebuck, Johanru Fourie, Qanzel van Loggerenberg, Clayton van Bosch, Nellis Bosman, Marnus Lombard, Kayla Kleynhans, Anushka Potgieter, Nicky van Staden, Tatiyana Kabugo, Jaco Pieterse, Joshua Lourens, Joané Botha, Modjadji Machete, Miané Opperman, Jané van Wyk, Christian Roets, Zak van der Nest, Kristian Wessels en Tinsley Knipe.
