News

Padinstandhouding in Frikkie Meyerboulevard

Motoriste kan vertragings langs die geaffekteerde gedeelte van die pad verwag.

Motoriste en padgebruikers moet kennis neem dat die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit (ELM) tans besig is met roetine-padinstandhouding in Frikkie Meyerboulevard, tussen Jan van Riebeeckboulevard en Barrageweg.

ELM vra dat motoriste hul spoed moet verminder in dié area ter wille van die veiligheid van die onderhoudspanne en ander padgebruikers.

“Ons bedank alle padgebruikers vir hul geduld en samewerking,” sê ELM.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button