Local newsNews
Dié vier van Totius vat voor in 2027
Laerskool Totius is vol vertroue dat hul hoofleiers vir 2027 die vaandel met sukses sal dra.
VANDERBIJLPARK – Laerskool Totius het gister hul hoofleiers vir 2027 aangekondig. Die skool se hoofseun vir volgende jaar is Jody Francis en Mia van der Linde is hoofdogter.
Hulle word bygestaan deur onderhoofseun Bohlale Motakane en onderhoofdogter Mikayla Keys.
Veels geluk en sterkte met die groot verantwoordelikheid wat nou op jul skouers rus.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!