Local newsNews

Mangat deksel gesteel, wees versigtig waar jy trap

Diep mangat sonder deksel naby Laerskool DF Malherbe. Voetgangers word gewaarsku om versigtig te wees om nie daarin te val nie.

VANDERBIJLPARK – ‘n Vaalweekbladleser het dit onder die koerant se aandag gebring dat ‘n munisipale mangat se deksel gesteel is. Dit is langs Perfect Water se perseel en Laerskool DF Malherbe.

Waarsku veral kinders om versigtig daar te loop. Die gat is redelik diep en iemand kan sleg seerkry. Die leser kon tot op hede nie die munisipaliteit in die hande kry om dit te rapporteer nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button