News

Blêrrie vreemde besoeker het SW5 op hol

Mense wonder of dit miskien iemand se troetelskapie is wat 'ontsnap' het.

VANDERBIJLPARK. – Die realiteit is altyd vreemder as fiksie.

Dit het die inwoners van Offenbach straat in SW5 vanoggend besef toe ‘n verlore skapie verwilderd in die straat rondgeloop het. Die inwoners se pogings om die wollerige besoeker te vang was onsuksesvol. Na wat verneem word is die DBV in kennis gestel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button