LetterOpinions

Kerk sukkel met munisipaliteit

Kerk sukkel met munisipaliteit

Elzette Germishuizen skryf: Die NG kerk kollegepark gaan nou al in vir ons 3 de week wat hier ‘n pyp gebars het. Waar dominee al die bestuurders van die minusipaliteit hier gehad het en daar was hard en mond belowe dat binne ‘n paar dae sal reg wees. Soos ek sê ons gaan nou al vir ons 3de week. Hul is vinnig om te sê ons moet water spaar maar hul gee nie om om te kom reg maak nie. Wie moet hierdie rekening betaal?

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button