LetterLocal news

Leroi se lewensviering-diens aanlyn

Daar word vandag afskeid geneem van Le Roi Le Roux. Hier is die skakel om na die diens om 12:00 te kyk. Ons dink aan sy familie vandag.

SASOLBURG – Leroi Le Roux was ‘n bekende en geliefde persoon. Sy onverwagse afsterwe het mense van reg oor die land in rou gedompel.

Sy lewensviering-diens vind vandag plaas. Sy familie het besluit om die diens aanlyn te stroom. Die diens begin om 12:00.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button