LetterOpinions

Hoewe eienaars rasend oor waterlek

Hoewe eienaars rasend oor waterlek

Mev Mulder van Rosashof skryf: Ek het agter gekom buite my hek is daar ‘n waterlek en dit was voor kersfess die 23 December 2017. Ek skakel toe Emfuleni Munisipaliteit en maak ‘n klagte aanhandig. Die man het gesê dankie en sal ‘n verwysingsnommer nommer stuur. Na kersfees sien ek egter die water loop nog al die pad. Ek skakel weer en ‘n vrou het gesê hul sal iemand stuur.  ‘n Week later stuur hul iemand om fotos te neem en dit was die laaste sien van hulle. Hul sê daars ‘n skaarste van water hoekom sorteer hulle nie dit dan uit nie. Ons bakkie het vanoggend vasgesit in die modder wat al daar is met slote.

Asb help ons om die aandag te bring vir die probleem en ek het ook al ander dae ook geskakel en hul antwoord nie eers hul fone nie of mens word afgesny.

Mev mulder

dav

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Check Also
Close
Back to top button