Photo GalleriesSportSportSport

Halfeind-glorie wink vir VDBP

Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. – Tien lang jare het dit geneem, maar die eerste rugbyspan van Vanderbijlpark Rugbyklub kan weer spog dat hy die halfeindronde van die Kestrel-liga gehaal het. Die span kom eerskomende Saterdag tuis om 15:30 teen Oos-Rand Polisie te staan. In die ander halfeindstryd kom Elsburg en Edenvale teen mekaar te staan. …

Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Tien lang jare het dit geneem, maar die eerste rugbyspan van Vanderbijlpark Rugbyklub kan weer spog dat hy die halfeindronde van die Kestrel-liga gehaal het.

Die span kom eerskomende Saterdag tuis om 15:30 teen Oos-Rand Polisie te staan. In die ander halfeindstryd kom Elsburg en Edenvale teen mekaar te staan. – Koop aanstaande week Vaalweekblad vir die vol

ledige wedstrydverslag  

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button