Photo GalleriesSportSportSport

NWU Vaal steeds onoorwonne

VEREENIGING. – Die o.21-rugbyspan van NWU Vaal is Saterdagmiddag as die Valke-kampion gekroon, nadat hy Brakpan met 42-37 in ‘n riller-eindstryd geklop het. Die studente spog met ‘n segetog van twaalf opeenvolgende oorwinnings en hoewel hy die lewe vir homself in die eindstryd bemoeilik het, het hy die wa uiteindelik deur die drif getrek. NWU Vaal …

VEREENIGING. – Die o.21-rugbyspan van NWU Vaal is Saterdagmiddag as die Valke-kampion gekroon, nadat hy Brakpan met 42-37 in ‘n riller-eindstryd geklop het. Die studente spog met ‘n segetog van twaalf opeenvolgende oorwinnings en hoewel hy die lewe vir homself in die eindstryd bemoeilik het, het hy die wa uiteindelik deur die drif getrek.

NWU Vaal het rustyd met 34-9 voorgeloop, maar in die tweede helfte sy voet van die versneller afgehaal. Ondanks dié insinking het die manne in pers diep gedelf en verbete aan sy voorsprong vasgeklou.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button