Photo GalleriesSportSportSport

Stuur jou Bokkoors-foto’s

Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. – Oral waar jy gaan, is dit net Groen en Goud!  Die hele Suid-Afrika en die Vaaldriehoek is in rep en roer op die vooraand van die Wêreldbeker rugby-eindstryd wat more-oggend om 11:00 (SA tyd) in Japan beslis word. Die Springbokke durf Engeland in die Internasionale Stadion Yokohama in Yokohama aan …

Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Oral waar jy gaan, is dit net Groen en Goud!  Die hele Suid-Afrika en die Vaaldriehoek is in rep en roer op die vooraand van die Wêreldbeker rugby-eindstryd wat more-oggend om 11:00 (SA tyd) in Japan beslis word.

Die Springbokke durf Engeland in die Internasionale Stadion Yokohama in Yokohama aan in hul strewe om die William Web Ellis-trofee vir die derde keer omhoog te hou.  Hoewel slegs 75 000 toeskouers die skouspel kan bywoon, gaan miljoene Suid-Afrikaners more voor die Kassie vasgenael sit.

Van gees van kan jy Mooivaal Media se personeel niks leer nie. Mooivaal Media die uitgewers van onder meer die Vaaldriehoekse koerante, Vaalweekblad en Ster daag maatskappye en individue uit om hulle geesvang foto’s aan Gugulethu.Kgongoane@media24.com te stuur. Kyk uit vir julle foto’s op Vaalweeblad se webblad.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button