Photo GalleriesSportSportSport

Sasol krieketklub soek wilgerlat-swaaiers

SASOLBURG. – Die Sasolburg Krieketklub nooi spelers uit om by die klub aan te sluit. Die klub is tans op soek na spelers van alle ouderdomme vanaf 14 jaar tot seniors, en spog met drie spanne wat in die plaaslike liga speel. Die klub se 35 beurt-wedstryde vind Saterdae vanaf 13:00 plaas en daar word …

SASOLBURG. – Die Sasolburg Krieketklub nooi spelers uit om by die klub aan te sluit. Die klub is tans op soek na spelers van alle ouderdomme vanaf 14 jaar tot seniors, en spog met drie spanne wat in die plaaslike liga speel.
Die klub se 35 beurt-wedstryde vind Saterdae vanaf 13:00 plaas en daar word teen al die verskillende dorpe in die Vaaldriehoek meegeding. Die oefentye is Maandae en Woensdae vanaf 17:30 op die DP de Villiers-stadion. Voornemende spelers kan Johan Lamprecht by 082 853 8937 kontak.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button