Photo GalleriesSportSportSport
Matfield se dogter in Sasol as hoogspring-kampioen gekroon
SASOLBURG. – Die voormalige Springbokslot, Victor Matfield, se dogter Jame is Saterdag op die DP de Villiers-stadion tydens die Nasionale Interprovinsiale Sub-Jeug Kampioenslap as die o.13-hoogspringkampioen gekroon. Die 42-jarige Matfield het Saterdag op Instagram oor sy dogter se prestasie gespog. Sy het die hoogspring vir dogters o.13 met puik met ‘n puik hoogte van 1.66m …
SASOLBURG. – Die voormalige Springbokslot, Victor Matfield, se dogter Jame is Saterdag op die DP de Villiers-stadion tydens die Nasionale Interprovinsiale Sub-Jeug Kampioenslap as die o.13-hoogspringkampioen gekroon.
Die 42-jarige Matfield het Saterdag op Instagram oor sy dogter se prestasie gespog. Sy het die hoogspring vir dogters o.13 met puik met ‘n puik hoogte van 1.66m gewen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
