Photo GalleriesSportSportSport

PJS ploeg terug in rugby

Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. – Van 26 tot 28 Maart gaan die Isak Steyl-stadion in rep en roer wees wanneer PJS sy eerste laerskole rugby intwikkelingstoernooi en kliniek vir o.10, 0.11 en senior spanne spanne aanbied. Een van die spesiale gaste by verrigtinge gaan wees is die Blitsbok en Bulls Super Rugby speler Rosco Specman. …

Ettienne van Rensburg

VANDERBIJLPARK. – Van 26 tot 28 Maart gaan die Isak Steyl-stadion in rep en roer wees wanneer PJS sy eerste laerskole rugby intwikkelingstoernooi en kliniek vir o.10, 0.11 en senior spanne spanne aanbied. Een van die spesiale gaste by verrigtinge gaan wees is die Blitsbok en Bulls Super Rugby speler Rosco Specman. Die ander groot name wat direk by die kliniek betrokke gaan wees, is: Chris Buitendach,  die Springboklegende Naas Botha en internasionale afrigter Jimmy Stonehouse wat tans die Pumas afrig.

Vir inligting oor die koste en die registyrasieproses stuur ‘n e-pos aan: admin@prestigejeugsport.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button