Photo GalleriesSportSportSport

Boksers slaggereed vir aksie

VANDERBIJLPARK. – Saterdag 29 Februarie gaan vir ‘n lang tyd onthou word. En die rede hiervoor is die Dries Botes Gedenk White Collar bokstoernooi wat by Impact Boxing Fitness Gym aangebied word. Die gevegkaart vir vannaand se toernooi is:  Howard Mthobeni vs Shaun van der Merwe; Dries Botes vs Leon Muller, Cliffy Saunders vs Dieter …

VANDERBIJLPARK. – Saterdag 29 Februarie gaan vir ‘n lang tyd onthou word. En die rede hiervoor is die Dries Botes Gedenk White Collar bokstoernooi wat by Impact Boxing Fitness Gym aangebied word.

Die gevegkaart vir vannaand se toernooi is:  Howard Mthobeni vs Shaun van der Merwe; Dries Botes vs Leon Muller, Cliffy Saunders vs Dieter Gerber; Jonathan Roets vs Donovan Moore; Brandon Olivier vs Jay-Jay Deysel; Wayne Wayers vs Martin Ainslie; Frank de Witt vs Ronnie Smith; Charles Pearson vs Talha Karani; Dieter Botes vs Danie van Heerden; Ruan Soekoe vs Armand Pienaar; Morne Theunissen vs Rudolf van Heerden; Carlo Pretorius vs Stefan Steenkamp; Assie van Aswegen vs Dave van Tonder. Die hoofgeveg van die aand is Soon Botes vs Bevan Beckman.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button