Photo GalleriesSportSportSport

Inperking-oefeninge saam met Angie Roos

Angie Roos, is ‘n fiksheidskundige van Vanderbijlpark, wat ingestem het om tydens die inperkingsperiode oefenvideos met Vaalweekblad se lesers te deel. “Om gesond en fiks te wees was nog altyd vir my belangrik. Ek het my eerste liggaamsboukompetisie (IFBB) in 2016 gedoen, wat ek ook gewen het. Ek het Sedibeng al drie keer by die  …

Angie Roos, is ‘n fiksheidskundige van Vanderbijlpark, wat ingestem het om tydens die inperkingsperiode oefenvideos met Vaalweekblad se lesers te deel. “Om gesond en fiks te wees was nog altyd vir my belangrik. Ek het my eerste liggaamsboukompetisie (IFBB) in 2016 gedoen, wat ek ook gewen het. Ek het Sedibeng al drie keer by die  Suid-Afrikaanse kampioenskap verteenwoordig. Ek is ook tans ‘n ambassadeurs vir Planet Fitness Suid-Afrika. Om fiks te wees verbeter nie net jou figgaam nie maar ook jou geestesgesondheid. Dit vir my lekker om ander te motiveet. Dit maak nie saak hoe jy voel of wat in jou lewe aangaan nie, om aktief te wees sal jou altyd laat beter voel,” sê Angie.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button