Photo GalleriesSportSportSport

Vaardigheids- en opstoot-uitdagings tref die web

VANDERBIJLPARK. – Te danke aan tegnologie en apps soos Tik Tok, bly sportlui tydens die nasionale inperkingstydperk in kontak met mekaar. Die NWU Vaal se rugbymanne het mekaar op Facebook uitgedaag om opstote te doen en die hokkieklub se lede het mekaar uitgedaag om hul vaardighede ten toon te stel. Die eerste hokkiespanne van die …

VANDERBIJLPARK. – Te danke aan tegnologie en apps soos Tik Tok, bly sportlui tydens die nasionale inperkingstydperk in kontak met mekaar. Die NWU Vaal se rugbymanne het mekaar op Facebook uitgedaag om opstote te doen en die hokkieklub se lede het mekaar uitgedaag om hul vaardighede ten toon te stel. Die eerste hokkiespanne van die Hoërskool Dr. Malan en die Hoërskool Transvalia het via ‘n Tik Tok-video die bal vir hul spanlede aangegee. Dit is ‘n skitterende manier om spangees te bevorder en met mekaar in aanraking te bly. Hoewel dit onduidelik is wanneer skole en universiteite gaan heropen en sportverrigtinge hervat gaan word, is een ding verseker dat die Vaal se sportlui uitgehonger is.

https://www.facebook.com/489620671452498/videos/849213118836327/

https://www.facebook.com/356670747809021/videos/537471293851895/

Posted by NWU Vaal – Rugby on Wednesday, 1 April 2020

Come on NWU Vaal hockey club , post your skills challenge videos..

Posted by NWU Vaal Hockey on Thursday, 2 April 2020

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button