Local newsSportSport

Rubenator slag SHS af

VANDERBIJLPARK. –  Die eerste krieketspan van die HS Transvalia het Saterdag 30 Oktober Sasolburg HS gemaklik met 8 paaltjies geklop. SHS het eerste gekolf en is vir ‘n beskeie 72/10 in 13.2 beurte uitgeboul, danksy ‘n puik boulskof deur Ruben van der Merwe wat vyf paaltjies geneem het en slegs ses lopies in sy vier …

VANDERBIJLPARK. –  Die eerste krieketspan van die HS Transvalia het Saterdag 30 Oktober Sasolburg HS gemaklik met 8 paaltjies geklop. SHS het eerste gekolf en is vir ‘n beskeie 72/10 in 13.2 beurte uitgeboul, danksy ‘n puik boulskof deur Ruben van der Merwe wat vyf paaltjies geneem het en slegs ses lopies in sy vier beurte afgestaan het. Valia het daarna die wenteiken in die 9de beurt met 8 paaltjies in die bank verbygesteek.

Ruben van der Merwe, bobaas bouler van die HS Transvalia se eerste krieketspan, het 5 paaltjies platgetrek in sy span se oortuigende sege oor Sasolburg HS. Foto: Verskaf

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button