Local newsSportSport

Sedibeng deel Night Series T20-titel

VANDERBIJLPARK. – Die Sedibeng o.13-krieketspan is die gesamentlike kampioen van die GCPSCA T20 Night Series wat verlede week by St Stithians College in Johannesburg deur Gauteng Krieket aangebied is. Die eindstryd kon weens weerlig nie afgehandel word nie, en die titel word deur Sedibeng met JHB Far North 2 gedeel. Sedibeng het Gauteng Wes en …

VANDERBIJLPARK. – Die Sedibeng o.13-krieketspan is die gesamentlike kampioen van die GCPSCA T20 Night Series wat verlede week by St Stithians College in Johannesburg deur Gauteng Krieket aangebied is.
Die eindstryd kon weens weerlig nie afgehandel word nie, en die titel word deur Sedibeng met JHB Far North 2 gedeel.
Sedibeng het Gauteng Wes en JHB Suid in ‘n rondomtalie-fase maklik geklop en JHB Far North 1 met 24 lopies in die halfeindstryd geklop. Jaques Nel en Rico Fourie het besonders goed gekolf. Nikhil Sukraj en Zander Olivier het puik geboul.

Die Sedibeng o.13-krieketspan is die gesamentlike kampioen van die GCPSCA T20 Night Series wat onlangs by St Stithians College in Johannesburg deur Gauteng Krieket aangebied is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button